Sakkeroller
Pickpocket – ‘n Sakkeroller het my ma se beursie gesteel.
Flaterwater
Correction fluid Ek gebruik die flaterwater om my foute te korrigeer.
Toep of Toepassing
Apps or Applications – Ek het ‘n nuwe toep op my selfoon afgelaai.
Geskiedenis
History Die geskiedenis van Suid-Afrika is baie interessant.
Wolkekrabber
Wolkekrabber of toringgebou are high buildings known as skyscrapers. Die Shanghai toring in China is een van die hoogste wolkekrabbers in die wêreld.
Warmbrak
Hotdog – Ek eet tamatiesous en mosterd op my warmbrak.
Gunsteling
Favourite Wat is jou gunsteling boek?
Vonkpos
Email Stuur asseblief ‘n vonkpos om die klas tye te bevestig.
Leesstof
Leesstof refers to reading material Ek het baie leesstof vir my opkomende opdrag.